Description
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Is ‘n betroubare Lewensorienteringkursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.











Reviews
There are no reviews yet.