Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene: Graad 12 – 9781776070114

R231.00

Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.

1 in stock

SKU: 9781776070114 Category:

Description

Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. ‘n Verskeidenheid van aktiwiteite is ingelsuit om die leerder se belangstelling in die roman aan te wakker wat hul begrip en waardering vir Afrikaanse letterkunde sal bevorder.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

Ilna Stander

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products