Studiewerkgids: Onderwereld: Graad 12 – 9781776070121

R256.00

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek – in taal wat leerders verstaan.

1 in stock

SKU: 9781776070121 Category:

Description

Hierdie studiewerkgidse is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Soos die naam se, is dit nie net ‘n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ‘n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Saamgestel volgens die KABV.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 280 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products