Description
Toe Sizwe die erg beseerde Mlibo na die nagskuiling vir straatkinders bring, het hy min kon raai dat hy die volgende slagoffer van ‘n spul gewetenlose smokkelaars sou wees. Maar danksy die oplettendheid en vernuf van sy vriende, Vuyo, Victor en Tembile, word die skurke uitoorle en die hele bende vasgetrek.











Reviews
There are no reviews yet.