Studiegids: Skreeu en ander verhale – 9780799358193

R190.00

SKU: 9780799358193 Category:

Description

Skreeu en ander verhale: ‘n handleiding dien as ‘n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat ‘n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Skreeu en ander verhale te verbeter.

Additional information

Weight 0.4 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Marieta Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products