Stories in die Wind – 9780624093305

R220.00

Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis se mekaar die stryd aan.

SKU: 9780624093305 Category:

Description

Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis se mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van ‘n vrou, en die ster wat vir die ou man stories gee, sodat hy elke aand een het om vir die mense te vertel. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 185 × 240 mm
Brand

Deidre Jantjies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products