Storiejoernaal-nuwe benadering tot Prosa – 9781770022454

R222.00

Storiejoernaal is ‘n splinternuwe Afrikaanse kortverhaalbundel vir Graad 12 (Eerste Addisionele Taal) volgens die Onderwysdepartement se voorskryflys. Die stories handel oor persoonlike belewenisse, ontroerende ervarings en selfs versinsels. Heelwat stories verteenwoordig iets van ons geskakeerde samelewing en die lotgevalle van gewone mense.

7 in stock

SKU: 9781770022454 Category:

Description

Storiejoernaal is ‘n splinternuwe Afrikaanse kortverhaalbundel vir Graad 12 (Eerste Addisionele Taal) volgens die Onderwysdepartement se voorskryflys. Die stories handel oor persoonlike belewenisse, ontroerende ervarings en selfs versinsels. Heelwat stories verteenwoordig iets van ons geskakeerde samelewing en die lotgevalle van gewone mense. Dit verbeeld verhoudings, die nadraai van die apartheidsjare, versoening en die ideale en emosies van tieners.

Additional information

Weight 0.001 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products