Ster en die skugter vyf – 9780624090793

R235.00

Ster bly by haar broer en sy vrou op ‘n plaas. Een nag word sy wakker en ‘n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.”Kom verken die wereld saam met my,” nooi hy. Die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, skaam nes hy, die skugter vy

1 in stock

SKU: 9780624090793 Category:

Description

Ster bly by haar broer en sy vrou op ‘n plaas. Een nag word sy wakker en ‘n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.”Kom verken die wereld saam met my,” nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op ‘n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 150 × 220 mm
Brand

Henriette Linde-Loubser

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products