Die Sproetebessies en die Skedel in die Spookmis – 9780798183628

R210.00

Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italie en kry vakansiewerk op Spookkuil, ‘n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ‘n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en waaruit daar snags ‘n grillerige mis opstyg.

SKU: 9780798183628 Category:

Description

Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italie en kry vakansiewerk op Spookkuil, ‘n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ‘n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en waaruit daar snags ‘n grillerige mis opstyg.

Gou besef hulle dat die vakansiewerk net ‘n dekmantel is: hulle is eintlik daar om uit te vind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Andante voel veral geaffekteer deur die vreemde gebeure op die plaas.

Wie is die geheimsinnige ou wat sy by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En watter raaisel is opgesluit in die sterretjiesdagboek wat sy in die ou huis se solder ontdek?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Troula Goosen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products