Die Sproetebessies en die Hart van die Swart Roos – 9780798182812

R210.00

Milan, Andante en Nova ontvang onverwags ‘n uitnodiging om ‘n eksklusiewe slypskool by te woon by ‘n superster-akademie. Maar daar skuil ‘n donker geheim op Die Swart Roos en die drie van hulle moet vinnig plan maak – net soos toe hulle eens die bekende Sproetebessie-bende was.

SKU: 9780798182812 Category:

Description

Milan, Andante en Nova gaan na ‘n musiekfees om die beroemde popster, Tyrion, te sien optree, maar daar wag ‘n groter avontuur . . . Milan beland op die verhoog saam met die Kaalbas Kitare en uit die bloute ontvang hulle ‘n uitnodiging om ‘n slypskool by te woon by ‘n eksklusiewe superster-akademie. Maar daar skuil ‘n donker geheim op Die Swart Roos en die drie van hulle moet vinnig plan maak – net soos toe hulle eens die bekende Sproetebessie-bende was.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Troula Goosen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products