Spoke van Gister – 9781779870728

R110.00

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor.

SKU: 9781779870728 Category:

Description

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor.
Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ‘n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie.
Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Judy Troskie

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products