Skreeu en ander Verhale – 9780799370744

R260.00

Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring.

10 in stock

Description

Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 137 × 212 mm
Brand

Adinda Vermaak

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products