Reese se Dilemma – 9781779870193

R110.00

Nadat ‘n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teesinnig ‘n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas…

SKU: 9781779870193 Category:

Description

Nadat ‘n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teesinnig ‘n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ‘n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ‘n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Alma Carstens

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products