Perfekte Meisie – 9781779870742

R110.00

Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as ‘n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand se dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie ‘n verhouding aanknoop nie.

SKU: 9781779870742 Category:

Description

Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as ‘n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand se dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie ‘n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is ‘n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products