Piet-my-vrou en Nagspel – 9780624017851

R140.00

Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn ‘n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, ‘n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het. Nagspel, ‘n videodrama, het net drie karakters: ‘n polisiesersant by ‘n verlate grenspos, sy vrou en ‘n ontsnapte misdadiger.

1 in stock

SKU: 9780624017851 Category:

Description

Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn ‘n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, ‘n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het. Nagspel, ‘n videodrama, het net drie karakters: ‘n polisiesersant by ‘n verlate grenspos, sy vrou en ‘n ontsnapte misdadiger.

Additional information

Weight 0.135 kg
Brand

Chris Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products