Paljas Skooluitgawe – 9780624046226

R320.00

Die verhaal van ‘n wonder wat met ‘n gesin gebeur het. Op ‘n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ‘n teleurstelling vir sy vrou, Katrien.

3 in stock

SKU: 9780624046226 Category:

Description

Die verhaal van ‘n wonder wat met ‘n gesin gebeur het. Op ‘n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ‘n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in ‘n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring ‘n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met ‘n hele gemeenskap werk.

Additional information

Weight 0.21 kg
Dimensions 15 × 137 × 213 mm
Brand

Chris Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products