Padkos uit Toeka – 9780798148122

R165.00

Lees bietjie van Ou Jors se reusagtige “Large Black”- vark wat deur ‘n agterbakse smous ontvoer word. Of van die banger-vir-‘n-slang-as-die-duiwel-vir-‘n-sluipsteen-oubaas wat gepik word waar geen man gepik wil wees nie.

1 in stock

SKU: 9780798148122 Category:

Description

Lees bietjie van Ou Jors se reusagtige “Large Black”- vark wat deur ‘n agterbakse smous ontvoer word. Of van die banger-vir-‘n-slang-as-die-duiwel-vir-‘n-sluipsteen-oubaas wat gepik word waar geen man gepik wil wees nie. En pink ‘n traan weg wanneer daar vertel word van Simba, die hondmak leeu wat in ieder en elkeen se hart gekruip het. Want hier is padkos te kus en te keur – sielevoedsel vir een en almal – wat jou sal laat wens dat die lekkerlees nooit einde sal kry nie.

Additional information

Weight 0.205 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Koot Steenkamp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products