Pandora – 9781779860187

R320.00

Na ‘n liefdesteleurstelling en ‘n moeilike inperktyd, is Emma uiteindelik reg om weer uit haar dop te kruip.

SKU: 9781779860187 Category:

Description

Na ‘n liefdesteleurstelling en ‘n moeilike inperktyd, is Emma uiteindelik reg om weer uit haar dop te kruip. Net betyds vir baas Wim se aanloklike aanbod: ‘n Projek neem hom Midde-Ooste toe en hy kort haar ondersteuning. Binnekort verdaag Emma na Siprus onder die voorwendsel om by haar suster te gaan kuier. Maar die skone Siprus is nie net kristablou waters, sonnige strande en Griekse oudhede nie. Emma is immers daar om internasionale geldwasnetwerke oop te vlek, en gou ontdek sy dat die gevaar nader is as wat sy of Wim besef. Wat kom maak die superseiljag saans naby die seegrotte? Waar le hulle plaaslike agent Nikos se lojaliteit? Weet die vissermanne dalk meer as wat hulle voorgee? Skielik lyk dit asof Pandora al die wereld se euwels opnuut vrygelaat het. As Emma ooit weer vir Wim wil sien, en hom wil vertel hoe sy oor hom voel, sal sy een stappie voor moet bly. In haar derde boek soek Marie Spruyt in die antieke wereld na liefde en hoop vir al ons moderne euwels.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 17 × 128 × 198 mm
Brand

Marie Spruyt

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products