Description
Die Oxford intermediere atlas vir Suider-Afrika vorm deel van ‘n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in die intermediere fase te vestig, en die duidelike uiteensetting en vars perspektiewe maak dit ‘n onontbeerlike hulpbron om die uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet te gaan.










Reviews
There are no reviews yet.