Ouma Mollie gaan terug skool toe:Leesgids – 9780637002271

R140.00

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord.

SKU: 9780637002271 Category:

Description

“Die laaste een in die see is ‘n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ‘n verdrinkende meermin in die bad le. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En … Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ‘n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai …

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 6 × 137 × 212 mm
Brand

Ilouise Muzzell

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products