n Ander Mens – 9780795709159

R350.00

Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. En wanneer die gewese kriminele oorgaan van ‘n lewe van misdaad na die van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wat na hulle soek nie.

2 in stock

SKU: 9780795709159 Category:

Description

Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. En wanneer die gewese kriminele oorgaan van ‘n lewe van misdaad na die van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wat na hulle soek nie.

Maar dan kry sy opdrag om Daniel Enslin te versteek, en so ‘n getuie het sy nog nooit teegekom nie. En skielik is dit vir Erica ook ‘n taak van lewe en dood, want nou ken Daniel haar geheim. Wenner van die eerste KykNET-Rapport Boekprys in die Film-kategorie, nou tot rolprent verwerk.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 150 × 230 mm
Brand

Zirk van den Berg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products