Nuwe Alles-in-Een Gr3 EAT Klankeboek vir leerders – 9781775891369

R216.00

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3.

2 in stock

SKU: 9781775891369 Category:

Description

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer.

Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 15 × 215 × 295 mm
Brand

Mart Meij

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products