My Eerste Opwip Met Flappe: Rooikappie – 9780798185387

R240.00

SKU: 9780798185387 Category:

Description

Betree die betowerende wereld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel. Rooikappie loop deur die woud om ? mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ‘n geheimsinnige wolf met glinsterende oe en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 220 × 220 mm
Brand

North Parade Publishing North Parade Publishing

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products