My Stryd Met ADHD: Die Onsigbare Oorlog – 9780796322036

R285.00

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan.

SKU: 9780796322036 Category:

Description

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van ‘n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot ‘n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Hykie Berg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products