Losprys in Parys – 9780639604077

R240.00

Al wat Dienkie wil he, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nie wil he nie, is die drama wat volg op ‘n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke.

SKU: 9780639604077 Category:

Description

Al wat Dienkie wil he, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nie wil he nie, is die drama wat volg op ‘n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke.
Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan. Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is.
Maar Dienkie beland weereens – per ongeluk – in die middel van ‘n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak.
Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy …

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Nerine Ahlers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products