Liefdesleuns – 9781779870889

R100.00

Maya is ‘n suksesvolle eiendomsagent by haar flambojante verloofde, Douw, se agentskap. Een die kliente vir wie Maya huis soek, is dokter Reinhardt Enslin.

SKU: 9781779870889 Category:

Description

Maya is ‘n suksesvolle eiendomsagent by haar flambojante verloofde, Douw, se agentskap. Een die kliente vir wie Maya huis soek, is dokter Reinhardt Enslin. Hulle is aangetrokke tot mekaar, maar hy rou nog oor sy vrou wat dood is, en hy het twee kinders op universiteit. Toe Maya uitvind Douw is ontrou aan haar en knoei met die agentskap, sneuwel hul verhouding. Is daar vir haar ‘n toekoms saam met die aantreklike, innemende Reinhardt, of droom sy verniet?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Malene Breytenbach

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products