Liefde in die Lug – 9781779870612

R110.00

Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ‘n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ‘n vlug raakloop, is Gia getroud.

1 in stock

SKU: 9781779870612 Category:

Description

Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ‘n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ‘n vlug raakloop, is Gia getroud.
Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle die keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Alma Carstens

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products