Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom – 9780799372779

R60.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.

SKU: 9780799372779 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 129 × 198 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products