Leef lig: Vyf Gewoontes van die Vroee Kerk en Wat dit vir Ons Vandag Beteken – 9780796322555

R240.00

Die vroee kerk was baie suksesvol, tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik leef. Jaco Strydom beskryf die gewoontes van die vroee kerk waarvan ons kan leer.

SKU: 9780796322555 Category:

Description

Die vroee kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroee kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ‘n verskil te maak in hierdie wereld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ‘n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ‘n gewoonte word.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Jaco Strydom

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products