Leer my lees (Vlak 1 Boek 9): Tippie en die vis – 9780799377347

R60.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

SKU: 9780799377347 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ‘n Kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; Helder, kindervriendelik illustrasies; ‘n Woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 129 × 198 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products