Leer My Lees: Tippie Vlak 5 Tippie en Buks Juig – 9781776352975

R60.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ‘n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.

1 in stock

SKU: 9781776352975 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ‘n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die Leer my lees-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes

Additional information

Weight 0.05 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products