Laaste Leuen, Die

R320.00

Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak. Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken, Rebecca, geval het.

SKU: 9780795803130 Category:

Description

Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak. Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken, Rebecca, geval het. Swart. Niks. Toe sy bykom, vind sy haar man, die popster Max Bladen, met ‘n bloederige wond aan sy kop. Wie het Max reg hier in hul leefkamer aangeval? Dit kan tog nie wees dat sy . . .? Te midde van ‘n mediasirkus, word Sophia gearresteer. En sy sal bitter vinnig ‘n manier moet vind om haar onskuld te bewys – al kan sy niks onthou nie.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Anita Du Preez

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products