Kondensmelk – 9780799347623

R200.00

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ‘n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad.

1 in stock

SKU: 9780799347623 Category:

Description

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ‘n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ‘n nare geheim oor haar ouers …en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 137 × 212 mm
Brand

Christien Neser

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products