Kiekeboe: Kuiken (Board Book) – 9781776194827

R240.00

Maklik om te gebruik kiekeboe skuifblaaie, oulike gesigte en ‘n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met ‘n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy te stoot, trek of draai.

SKU: 9781776194827 Category:

Description

Maklik om te gebruik kiekeboe skuifblaaie, oulike gesigte en ‘n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met ‘n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy te stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekeboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel en dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike boek sal hou – en dit weer en weer sal wil lees!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products