Kinders se voels van Suid Afrika – 9781775848332

R190.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die lgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoel; ls en vele meer.

SKU: 9781775848332 Category:

Description

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voelgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoels en vele meer. Leer hoe om verskillende voels te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ‘n maat kies, ‘n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ‘n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon. Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het. Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante voelgroepe. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto’s.

Additional information

Weight 0.33 kg
Dimensions 6 × 215 × 280 mm
Brand

Helene Loon

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products