IsiXhosa Ngumdiliya Ibanga 8 – 9781920605889

R220.72

IsiXhosa Ngumdiliya: Le ncwadi iqulunqwe ngolu hlobo: Ukuze iwuvelele wonke umsebenzi ekufaneleke ukuba uwufunde kweli banga. Ibhalwe ngolwimi olulula nolulandelekayo ukuze kube lula ukuba niziqonde izifundo nemisetyenzana ngokulula

5 in stock

SKU: 9781920605889 Category: Tag:

Description

Dit is ‘n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit ‘n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit ‘n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met ‘n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. ‘n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

M. Mdliva

Recently Viewed Products