Is jy Orraait Elizabeth? – 9780624095729

R350.00

Is jy orraait, Elizabeth? is ‘n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel.

1 in stock

SKU: 9780624095729 Category:

Description

Is jy orraait, Elizabeth? is ‘n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ‘n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek. Want niemand ken jou diepste seer en jou moordende baklei teen die houe van die lewe so goed soos ‘n naby vriendin nie. Sy koester jou en beskerm jou, selfs teen jouself.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Rozaan de Wet Boer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products