Hoe Haal Ek Nou Asem – 9780637008044

R200.00

Pa is weg, en skielik moet ek ‘n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie.

1 in stock

SKU: 9780637008044 Category:

Description

DIE BOEK
Pa is weg, en skielik moet ek ‘n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie he Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?” nie.

Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en osim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom – en alles wat nou anders is?

Hoe haal ek nou asem?

THE BOOK
Dad is gone, and suddenly I have to be an adult. I don’t want to be the man of the house. I don’t want to hear Mom crying in the silence. I don’t want Mason to show up one day and ask, “Where’s Dad?”

I want to go back to two years ago – when I was just Ethan. Ethan with the cool brother and awesome parents. Ethan whose parents danced in the backyard on Sunday afternoons. But on Friday night, death came for Dad. How do I survive my first week without him – and everything that’s now different?

How do I breathe now?

Additional information

Dimensions 13 × 137 × 212 mm
Brand

Cliffordene Norton

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products