Hemel Op Aarde – 9781779870537

R110.00

Celeste is die jongste kind en voel haar familie onderskat haar. Toe sy hoor van ‘n pos by ‘n seunskoshuis op die kleinhoewe Hemel-op-aarde wat dringend gevul moet word, gryp sy die geleentheid aan.

SKU: 9781779870537 Category:

Description

Celeste is die jongste kind en voel haar familie onderskat haar. Toe sy hoor van ‘n pos by ‘n seunskoshuis op die kleinhoewe Hemel-op-aarde wat dringend gevul moet word, gryp sy die geleentheid aan.
Maar die aantreklike Arno Hougaard meng met haar werk in en laat haar aan haar vermoens twyfel. Haar vriendinne beskou hom as ‘n vangs, maar in haar oe is hy sommer net ‘n pyn. Gaan Celeste haar voete en liefde kan vind?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Salma Swanepoel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products