Geroep vir Meer: Hoe om Suksesvol te Leef – 9780796323361

R265.00

Hykie Berg, bekende akteur, topverkoperskrywer en entrepreneur, gee praktiese riglyne oor hoe jy suksesvol kan leef.

SKU: 9780796323361 Category:

Description

Hykie Berg, bekende akteur, topverkoperskrywer en entrepreneur, gee praktiese riglyne oor hoe jy suksesvol kan leef. Hykie inspireer jou en gee raad oor hoe ook jy jou drome kan waarmaak: Bou selfdissipline; tree doelbewus; raak ontslae van verskonings; los die slagoffermentaliteit; vind uit wat jou dryf; ontleed jou verskonings en besef watter denkpatrone nie geldig is nie. Jy hoef nie bloot ‘n gemiddelde lewe te leef nie. Jy kan ‘n uitstekende lewe leef. Dit is wat God vir jou wil he.

Additional information

Weight 0.224 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Hykie Berg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products