Goed Genoeg – 9780796323828

R270.00

Gerridene Berg wil vroue help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Sy vertel haar eie storie aan die hand van sake soos trauma en vrees, aanvaarding, vergifnis en om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef uit.

SKU: 9780796323828 Category:

Description

Gerridene Berg wil vroue help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Sy vertel haar eie storie aan die hand van sake soos trauma en vrees, aanvaarding, vergifnis en om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef uit. Gerridene wil graag mense inspireer om genesing te vind. Hierdie boek is ‘n getuienis van hoe ‘n liefdevolle God ‘n gewone vrou gebruik om buitengewone dinge te doen.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Gerridene Berg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products