Gedeeltelik Bewolk – 9780624088578

R395.00

George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ‘n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ‘n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ‘n saboteur, ‘n skaapsmokkelaar, ‘n mal man, ‘n boemelaar.

2 in stock

SKU: 9780624088578 Category:

Description

George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ‘n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ‘n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ‘n saboteur, ‘n skaapsmokkelaar, ‘n mal man, ‘n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 152 × 234 mm
Brand

Ruan Kemp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products