Hierdie Lewe – 9780798178426

R380.00

Die verhaal van ‘n vrou wat op haar sterfbed met herinnerings van haar onopspraakwekkende lewe gekonfronteer word, wat hierdie herinnerings soos enkele ligflikkerings in die duister van die verlede beleef en probeer rangskik ten einde sin te maak van haar lewe, is een van die hoogtepunte in Karel Schoeman se oeuvre.

1 in stock

SKU: 9780798178426 Category:

Description

Die verhaal van ‘n vrou wat op haar sterfbed met herinnerings van haar onopspraakwekkende lewe gekonfronteer word, wat hierdie herinnerings soos enkele ligflikkerings in die duister van die verlede beleef en probeer rangskik ten einde sin te maak van haar lewe, is een van die hoogtepunte in Karel Schoeman se oeuvre. Die verteller rangskik geleidelik haar waarnemings sodat ‘n verhaal van haar voorgeslag, haar ouers, broers en broerskind ontvou.

Additional information

Weight 0.001 kg
Dimensions 152 × 234 mm
Brand

Karel Schoeman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products