Gebruik jou Verbeelding – 9780799395709

R280.00

Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen. Skakel jou elektroniese toestel af en gee jou kreatiwiteit vrye teuels – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

1 in stock

SKU: 9780799395709 Category:

Description

Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees. Bou ‘n minigholfbaan, hou ‘n skattejag, of leer hoe om ‘n spioen te word.

Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik!

Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ‘n rekenaar- of TV-skerm sit.

Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ‘n reenerige oggend of ‘n sonskyn-middag is, sal jy genoeg he om te maak, doen en speel.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 5 × 195 × 238 mm
Brand

Ko-produksie met Dorling Kindersley

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products