Fritz Deelman en die ondersese myn (#6) – 9780798144247

R92.95

An Onverwagte telefoonoproep lei luitenant Fritz Deelman na An stegie in die hawebuurt van Kaapstad waar hy An geheimsinnige skraal man in An vinnige motor sien wegjaag.

1 in stock

SKU: 9780798144247 Category:

Description

An Onverwagte telefoonoproep lei luitenant Fritz Deelman na An stegie in die hawebuurt van Kaapstad waar hy An geheimsinnige skraal man in An vinnige motor sien wegjaag. An Wilde nagtelike jaagtog volg en eindig eers toe die skraal man se motor met skreeuende bande oor een van die kaaie stort. Fritz duik agterna om die man te probeer red, maar in die donker water vind hy geen teken van die odrenkelingo nie. Die daaropvolgende gebeure dwing Fritz om die antwoord op die raaisel in An ander werelddeel te gaan soek: die Stille Oseaan. Hier le die ondersese myn wat die middelpunt vorm van nog An avontuur in die opwindende lewe van Fritz Deelman.

Additional information

Weight 0.17 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Leon Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products