Fritz Deelman en die Suidpoolbende (#8) – 9780798144032

R97.50

Wanneer luitenant Fritz Deelman verplaas word van die sonnige Bultvlei na die vreemde, duistere binnekring van die sewentigste breedtegraad, volg die een verbysterende insident op die ander.

1 in stock

SKU: 9780798144032 Category:

Description

Wanneer luitenant Fritz Deelman verplaas word van die sonnige Bultvlei na die vreemde, duistere binnekring van die sewentigste breedtegraad, volg die een verbysterende insident op die ander. Die een dag het niemand nog daarvan gehoor nie, en ‘n maand later is duisende mense dwars oor die wereld verslaaf aan die dodelike dwelmmiddel – Satania. Tien dae lank is Fritz en Loeki de Klerk op die spoor van die onwettige jagters van spermwalvisse – die enigste bron van ambergrys, wat vir die vervaardiging van satania noodsaaklik is. In die fabelagtige, glansende wit wereld van Antartika waar geen skaduwees, bergpieke of gesigseinder bestaan nie, kom Fritz en Loeki teen ‘n oormag te staan. Wie is die leier van die magtige bende wat vanuit ‘n basis honderde meter onder die sneeu en ys van die Palmer-skiereiland sy bose werk verrig?

Additional information

Weight 0.22 kg
Brand

Leon Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products