FFGA: Insekte van SA – 9781775843986

R120.00

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied ‘n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer.

1 in stock

SKU: 9781775843986 Category:

Description

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied ‘n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.

Additional information

Weight 0.08 kg
Dimensions 110 × 165 mm
Brand

Alan Weaving

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products