Die fantastiese mevrou Smit – 9781415211151

R320.00

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort na haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ‘n sopie hardehout agter die stuur geneem het.

SKU: 9781415211151 Category:

Description

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort na haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ‘n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ‘n gruvonds op haar kombuisvloer: ‘n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na haar? Is daar ‘n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ‘n lelie wat jy sonder ‘n sker probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan weer toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oe spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is n vrou met n donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op haar geraamtes af. En dit mag onder geen omstandighede gebeur nie …

Additional information

Weight 0.29 kg
Dimensions 19 × 153 × 234 mm
Brand

Elizabeth Wasserman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products