Dromers – 9780799383621

R210.00

Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op ‘n dag sien iemand Byron en ‘n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?

1 in stock

Description

Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk …sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink? Op ‘n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met ‘n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van ‘n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom …groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel? Hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen van Fanie Viljoen is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf – perfek vir trae lesers of lesers wie se tweede of derde taal Afrikaans is.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products