Doug Stoom – 9781779870681

R110.00

Mieke se suster Fleur vra of sy haar swaer wat sy vrou verloor het, kan kom help met sy baba. Mieke stem in, maar op die vlug na Kaapstad beland sy langs ‘n sexy rooikop.

SKU: 9781779870681 Category:

Description

Mieke se suster Fleur vra of sy haar swaer wat sy vrou verloor het, kan kom help met sy baba. Mieke stem in, maar op die vlug na Kaapstad beland sy langs ‘n sexy rooikop. Wewenaar Doug Sutherland is aangetrokke tot die groenoog donkerkop langs hom op die vlug. Hul vurige omhelsing op die lughawe, het egter onverwagse gevolge, want Mieke is die nuwe au pair wat na Doug se baba moet kom kyk. Gaan hulle mekaar weer in die oe kan kyk?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products